Landmeter is die laaste deel in die trilogie wat voorafgegaan is deur Olaf Bisschoff se Biblioteek- en Streeksbiblioteek-uitstalling (laasgenoemde benoem vir ’n Kanna-toekenning by Absa KKNK 2013). Deur gebruik te maak van bestaande boektitels word skilderylandskappe geskep.
Plek: Alumni-saal, Puk-kampus, Potchefstroom
