#aardklop13 Onderro(c)k

Rock ’n roll-legendes word verewig in dié foto-uitstalling.

Van Johnny Cash en John Lennon tot The Beach Boys word gehuldig in ikoniese foto’s wat herskep word. Plaaslike musikante soos Piet Botha, Francois van Coke en Inge Beckman is ook deel van die versameling.

Aardklop 2103

Plek: Alumni-gang, Puk-kampus, Potchefstroom

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply