Die Borgund Staafkerk in Noorweë (Borgund stavkyrkje) is iewers tussen 1180 en 1250 gebou.
Dit is deel van ‘n groep Middeleeuse kerke wat hoofsaaklik in Skandinawië voorkom. Die kerke is slegs met hout gebou, geen enkele spyker is gebruik nie.
Die gebou word sedert 1868 nie meer as ‘n kerk gebruik nie, maar as ‘n museum.

Borgund staafkerk
Borgund staafkerk

Lewer kommentaar

Leave a Reply