Die oomblik wat ’n mens oor die drumpel by keramiek-kunstenaar Johan Swart se studio by Delvera buite Stellenbosch trap, daal ’n saligheid oor jou.