#FLF2016 Pay back the curry!

Mike van Graan se nuwe stuk, Pay back the curry!, gaan die eerste openbare verskyning maak by vanjaar se Franschhoekse Letterkundefees.

Daniel Mpilo Richards is hierin te sien in ’n reeks satiriese sketse oor alle kontemporêre sake, van mossies tot Zuptas en zombies.

Hierdie eenmalige vertoning sal gebruik word vir die verdere ontwikkeling van die stuk. Die gehoor sal geleentheid kry om anonieme terugvoer te gee.

Die vervaardiger is Siv Ngesi en die regisseur Rob van Vuuren.

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R100
Plek: Kerksaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 13 Mei, 19h00

Franschhoekse Letterkundefees 2016

Pay back the curry!,
Roekeloos,
30 April 2016.

3

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply