Interaktiewe reklamebord

Hierdie Londense reklamebord is geprogrammeer om ’n virtuele seuntjie te laat opstaan en wys na werklike British Airways-vlugte wat oor die bord vlieg. Hul vlugnommer en plek van herkoms of bestemming word ook geïdentifiseer.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar