Jan Visser – Cederberg uitstalling

Jan Visser Parys 1995.

‘n Spesiale audio visueel oor sy lewe asook die van sy dogter Annelize wat vertel van haar korrespondensie met haar pa in Parys. Verskeie ander Suid-Afrikaanse kunstenaars stal ook uit soos Anet Louw, John Robert, Miemie van der Merwe, Joy Rose-Innis, Estelle Botha en Pauline Fine.

Spesiale uitstalling ook deur Zimbabwe kunstenaars.

Die Kunshuis
Clanwilliam

2011 Cederbergfees

Lewer kommentaar

Leave a Reply