Kwaai papegaai
Piet Grobler, seker een van ons bekendste illustreerders en deesdae professor van illustrasie aan die Universiteit van Worcester in Engeland, gesels met dié
multibekroonde illustreerder uit Brasilië.
Piet Grobler, seker een van ons bekendste illustreerders en deesdae professor van illustrasie aan die Universiteit van Worcester in Engeland, gesels met dié
multibekroonde illustreerder uit Brasilië.
Roger Mello, ’n gewilde en gesogte gas by boekfeeste wêreldwyd, het in 2014 die hoogste eer vir kinderboekillustrasie ontvang, die Hans Christiaan Andersen-medalje, vir sy delikate, kleurryke werk wat in die Visuele Kunste-gebou te koop is. Piet gesels met hom oor sy lewe, visuele taal en temas.
Met: Piet Grobler & Roger Mello
Genre: Visuele Kunste
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 2018, 10:00
Woordfees 2018
Kwaai papegaai

Kwaai papegaai
Roekeloos
3