Nature Morte au Fond Jaune (Stillewe met geel agtergrond) versinnebeeld Nicolas de Staël (1914-1955) se lewenslange soeke na ’n sintese tussen figuurlike uitbeelding en abstraksie.
Dit is hierdie maand op veiling verkoop vir amper R20 miljoen.