Opening van die Cederberg Kunsuitstalling

Uitstallings, voorleggings en aanbiedings van kuns- en fotografiewerkskole deur Andries Gouws en Hansie Oosthuizen.

2 Mei, 18h00
Die Kunshuis, Clanwilliam
Moontlik gemaak deur: Die Kunshuis
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: Gratis

Cederberg Kunstefees 2014

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar