’n Nuwe wêreldrekordprys vir ’n Irma Stern-skildery is Maandagaand in Johannesburg behaal toe R7,575 miljoen op Strauss & Kie. se kunsveiling vir haar olieverfskildery Stillewe met Gladioli en Vrugte van 1934 betaal is.