Die Rietbron Hand Crafts-projek het plaaslike inwoners ingespan om handgemaakte produkte te maak en te verkoop. En hulle produkte is baie populêr oorsee!