Stap saam deur die geskiedenis van Clanwilliam met Anne-Lise Kapp

Stap deur die oudste strate van Clanwilliam en leer oor die geskiedkundige geboue en bekende persone wat in Clanwilliam gebly het.

2 Mei, 08h30
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: Gratis (plus gratis toegang tot die museum na die stap)
Besprekings: Anne-Lise Kapp by 082 600 8426 of anniekapp@mylan.co.za

Cederberg Kunstefees 2014

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar