A little less covers

Anblu is ‘n blink nuwe ster op die horison van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Die skerp meisie kombineer intelligente lirieke met akoestiese klanke. Haar eerste cd gaan by die naam van A little less covers en word deur Onse Plate uitgegee.

Lewer kommentaar

Leave a Reply