Laudo Liebenberg is veral bekend as die hoofsanger en kitaarspeler van die groep aKing.
Sluit aan vir ‘n akoestiese jam-sessie waar Laudo van die mees ikoniese aKing-liedjies saam met ‘n paar klassieke covers sal vertolk.
By Die Boer-teaterrestaurant in Durbanville op 13 Feb om 20h30. Kaartjies is R200 en beskikbaar by 021 979 1911.
