All That You Can’t Leave Behind

U2 is amper terug. Dit nadat mens amper ‘n tyd terug gedink het die ouens begin lyk soos ‘n baie ou boy band. Hulle sing nie meer om die wêreld te verander nie en ook nie meer om hulself te bewerk nie. Met All That You Can’t Leave Behind beweeg hulle in ‘n heel nuwe rigting in. Dit lyk of U2 nou gevind het waarna hulle heeltyd gesoek het. Verslawende deuntjies met ‘n storie daaragter, hier en daar versier met ‘n bietjie elektronika. Glad nie sleg nie.

7 op ‘n skaal van 10

Lewer kommentaar

Leave a Reply