Andre Schwartz en Die Boer

Andre Schwartz se stem is iets besonders en hy verstaan van konsert hou.

Sy vertoning is ‘n mengsel van nostalgie, treffers, styl, humor, persoonlikheid en sang – hy gee nie konsert nie, hy kuier saam met sy gehoor! Hy sings se eie treffers, liedjies uit musiekblyspele, Big Band swing en dan skuif hy agter die klavier in en sing ook ‘n paar beminde liedjies.

Andre Schwartz by die Boer Restaurant Teater in Durbanville
Sondag 16 Aug om 13:30.
Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911

Lewer kommentaar

Leave a Reply