André Schwartz – Liefde? aldan nie

In die produksie André Schwartz – Liefde? aldan nie gee Schwartz ‘n blik op die wel en wee van die liefde, hoe eiesoortig, heerlik, aaklig en verwarrend.

Met ‘n vlymskerp tong in die kies verwar hy die liefdesprofeet oor wat die liefde nou regtig is …

In die produksie sing hy van sy ou en nuwe treffers, asook die beste liedere in die storievertelgenre uit die pen van Sondheim, Le Grand, Kander en Ebb.

Teks: André Schwartz en Tobie Cronje
Regie: Tobie Cronje

KKNK 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply