Op Sondag, 13 Augustus 2023. Dit is ‘n middagvertoning, 14h00. Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Anton Goosen, met Illimar Neitz op kitaar, met 40 jaar se liedjies.

Die Boer, Durbanville

Lewer kommentaar

Leave a Reply