Blake & Cortes in SA

Blake & Cortes
Roekeloos
23 Mei

Die Britse groep Blake span saam met die Yslandse operaster Cortes vir vier konserte in Suid-Afrika. Die gehoor kan uitsien na ’n kombinasie van opera, klassieke musiek, musiekblyspele en popmusiek.

Vir vertoning s in Johannesburg word hulle begelei deur die Johannesburgse Filharmoniese Orkes en in Kaapstad deur die Stellenbosch Camerata Orkes.

Die eerste konserte is in Kaapstad op 20 & 21 Junie by die KIKS. Johannesburg kom op 27 en 28 Junie aan die beurt by Emperors Palace. Kaartjies is by Computicket.

Blake
Blake
Cortes
Cortes

Blake & Cortes / Blake en Cortes

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply