Tineke Postma is een van die mees suksesvolle jazz musikante in Nederland.

Kleintyd al wou sy die saksofoon bespeel. Sy was al deel van die orkes op verskeie kunstenaars se albums, byvoorbeeld Esperanza Spalding, Dianne Reeves and Teri Lyne Carrington.

In 2015 het sy Nederland se mees gesogte jazz-toekenning gewen, die Boy Edgar-prys.

Met: Tineke Postma, arc van Roon, Clemens van der Feen & Tristan Renfrow

Bloom Quartet by Tineke Postma featuring Marc van Roon, Clemens van der Feen and Tristan Renfrow
Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R95
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 28 & 29 Junie 2018

Nasionale Kunstefees 2018


Bloom Quartet by Tineke Postma featuring Marc van Roon, Clemens van der Feen and Tristan Renfrow


Bloom Quartet by Tineke Postma featuring Marc van Roon, Clemens van der Feen and Tristan Renfrow


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar