Ten spyte van sy voortydige dood in die ouderdom van 56 jaar, het Robert “Bob” Carlos Clarke ’n beduidende impak gehad op die ontwikkeling van fotografie in die 20ste eeu.

Die foto’s hieronder het oorspronklik verskyn in die uitstalling The Agony & The Ecstasy. Clarke werp die lig hier op die bruisende hormone van jong vryers uit die 90’s wat mekaar passievol takel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply