In die vroeë 80’s was Suzanne Vega en haar akoestiese kitaar ’n bekende gesig in die herlewing van folk musiek.

Haar oorspronklike musiek is beskryf as kontemporêre folk of neo-folk. Met die vrystelling van haar eerste album, Marlene on the Wall, is deur Rolling Stone gelys onder “100 Greatest Recordings of the 1980s”. Die opvolg, Solitude, is benoem vir drie Grammy-toekennings.

Sy beloof haar optredes in Grahamstad gaan “verrassend, eerlik, onvergeetlik en intiem” wees.

Suzanne Vega
Genre: Kontemporêre musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R150
Plek: Thomas Pringle-saal & Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 7 Julie 21:30 Guy Butler-teater, 8 Julie 18:00 Thomas Pringle-saal

Nasionale Kunstefees 2018


Suzanne Vega


Suzanne Vega


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar