CH2

Leon en Corneille van die SAMA-bekroonde CH2 kom speel die Kaap aan die brand. Energieke en virtuose kitaarspel is die hoofmaal op die spyskaart, met ‘n paar lawwe kwinkslae vir nagereg.

Defnitief geskik vir die gesin, kom geniet ‘n paar bekende kitaartreffers, asook heelwat nuwe komposisies uit die pen van CH2.

Datum: 12 Mei 2014
Plek: Die Boer teater restaurant- Durbanville
Tyd: 20:30
Koste: R100
Bespreek: 0219791911

CH2
CH2

Lewer kommentaar

Leave a Reply