Cock in die Bos

Die einde van 2010 is hier!

Geniet ‘n aand onder die sterrehemel van Stellenbosch in styl met die Kaapse Filharmoniese orkes en Richard Cock.

Musiek, marsmusiek en walse met woema! Die uitvoering bestaan uit romantise musiek van Lehar, Strauss en Puccini en die sopraan Friedel Mitas tree as gaskunstenaar op met liedere soos Vilias’Lied, Cardas, Mein Herr Marquis an talle meer.

Dis die beste manier om ‘n propvol 2010 af te sluit!

Die vertoning begin 20h15- 22h30 op 31 Desember
Meer inligting www.oudelibertas.co.za

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar