David Kamer

Na die verbanning van sy eerste album Bakgat! in 1980, spring David Kramer in die publieke oog met die treffer “Blokkies Joubert” en kort op sy hakke “Royal Hotel”. Daarna volg treffer op treffer. Hierdie album bevat verskeie daarvan. Moet dit nie misloop nie!  Alles vannie beste!

Lewer kommentaar

Leave a Reply