Goodluck doen iets reg.

Hierdie plaaslike elektroniese band geniet reeds internasionale aanhang. Boonop het hulle vanjaar kontrakte losgeslaan met Ultra Music vir die Amerikaanse mark en Sony vir Duitsland.

En dit vat meer as geluk daarom tot op die internasionale musiekverhoog te maak. Behalwe dat hulle musiek aansteeklik is, is dit ook hul lewendige uitvoerings wat nuwe aanhangers by elke konsert werf.

Goodluck is Juliet Harding, Matthew O’Connell & Ben Peters.


Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R90
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 7 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Goodluck
goodluck

Goodluck


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply