Gaan wees deel van Herman Kleinhans se konsert by Atterbury Teater.
Herman Kleinhans, sanger van die gewilde pop-duo, Twee, het sy merk in die Afrikaanse musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie “Dankie”. Hy is van mening dat die konsert ‘n hoogtepunt van die jaar gaan wees. Hy bring ook sy orkes saam. Verwag vars nuwe liedjie, hoendervleis, interessante stories en natuurlik goeie samesyn.
Waar: Atterbury Teater
Wanneer: Donderdag, 9 Oktober | 19h00
Kaartjies: R220

