Innibos Meridian Karino Koorfees – Sing nou ’n stukkie …

Innibos Meridian Karino Koorfees – Sing nou ’n stukkie …
Roekeloos
20 Mei

Sing nou ’n stukkie is ’n heerlike saamgestelde koorkonsert met verskeie skoolkore en soliste soos onder andere Jannie Moolman.

Die program is ’n uitvloeisel van drie dae lange koorslypskool waar bekende koorleiers soos Awie van Wyk en Gerard’d du Toit verskeie omliggende gemeenskapskole se kore onder hande neem met werksessies en meesterklasse vir koorleiers.

Kom verlustig jou in afgeronde kinderkoor-uitvoerings saam met van ons land se beste soliste.

Met: Jannie Moolman, koormeesters Awie van Wyk en Gerhard’d du Toit

Genre: Kore
Ouderdomsbeperking: Gesin
Datum en tyd: Wo 2 Julie 18:00
Venue: Curro Nelspruit
Tydsduur: 70 minute
Prys: R 82

innibos 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar