Jack Parow & Loki Rothman

Jack Parow klim tans op die planke met musiek van verlede jaar se Nag van die Lang Pette. Hy stel ook nuwe materiaal bekend. Loki Rothman is op die kitaar.

Verwag vintage Parow … tensy jy vir Ford werk …

By die Boer Restaurant Teater in Durbanville op 4 Maart om 20:30.
Kaartjies is R120 en beskikbaar by 021 979 1911 of 083 4060 111.

Jack Parow
Jack Parow

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar