#Woordfees Stillewe

Stillewe,
Roekeloos,
24 Februarie 2015.

“Is jy seker ek kan dit Vrydag by jou kom afhaal?” vra sy. Hy aarsel skielik. “Ja. Totsiens.”

Hy hoop sy dink nie hy lieg nie. Hy haat mense wat lieg. Dit is hoekom hy van foto’s hou. Dit lieg nooit. Foto’s en musiek. Daarom het hy onlangs begin klavierlesse neem. Sy oog vang die foto’s voor hom en hy herken die bekende gesig. Eindelik kan hy nou ‘n stem daarby plaas …

‘n Eerlike drama met ‘n ondertoon.

Met: Schalk van der Merwe en Elanza Swart
Teks: Schalk van der Merwe

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/18 jaar
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 19:00 | 8 Maart 11:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar