Ikoniese Afrikaanse musiek word opgetof in Karoo Swing.

Drie Suid-Afrikaanse musikante deel op een verhoog hul liefde vir big band swing.

* Debuut *

Met: Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe

Musiek: Emo Adams
Produksiehuis: All Star Events


Genre: Musiek
Taal: Engels, Afrikaans, Xhosa
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R140
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 12 April 14:00; 13 April 19:00

KKNK 2017


Karoo Swing

Karoo Swing
Karoo Swing

Karoo Swing


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar