Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings in Afrikaanse, jazz-, blues-, klassieke en kontemporêre musiek.

Rothman se vermoë om uiters fyn kitaardrukke gemaklik uit te voer, maak die vertoning een wat deur fynproewers geniet sal word. Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van ’n twaalfsnaar tot Rothman se tipiese perkussie op die bakwerk van sy kitaar.

* Debuut *

Met: Loki Rothman en Albert Frost

Regie en vervaardiger: Loki Rothman

Produksiehuis: eFundo Creations


Genre: Musiek
Taal: Engels, Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R110
Plek: Laerskool Wesbanksaal, Oudtshoorn
Datum: 11 April 17:00; 12 April 17:00; 13 April 14:00

KKNK 2017


Die akoestiese kitaar

Die akoestiese kitaar


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply