#KleinKarooKlassique James Grace

James Grace, bekroonde kitaarspeler, bied ’n program wat werke van sy SAMA-benoemde albums, sowel as oorspronklike verwerkings van sy vertoning, Guitar Hero insluit.

Met musiek van Bach tot die Beatles, ’n sentrale Spaanse-tema en werke van Albeniz, Rodrigo en Tárrega, word die diversiteit van die hedendaagse instrument gevier.

Genre: Musiek
Taal: English
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R125
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 13 Augustus 2016

Klein Karoo Klassique 2016

James Grace

#KleinKarooKlassique James Grace


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply