Rocco de Villiers het ’n splinternuwe show. Musiek natuurlik, maar die keer met vele kwinkslae en die musiek van sy splinternuwe album Kortbroek, Langkouse.

Gewilde liedjies op die album is “Wat om te dra agterop ’n bakkie”, “Reën kan jy nie koop nie”, “Blom”, “Kortbroek, langkouse” en “Liewe hemel liewe aarde”. Die nuwe show het darem ’n paar van sy ouer, maar steeds gewilde musiek.

Rocco is Die Boer Restaurant Teater in Durbanville op 10 en 11 Augustus 2018 om 20h30. Kaartjies is R160 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar