Na 13 jaar se musiekmaak en songs skryf oor die liefde, die snaaks en die absurditeite van die lewe, kom Abel Kraamsaal Ou Meulteater toe.
Songs en stories kry lewe op die verhoog wat teatergangers so bietjie laat vergeet van skottelgoed, wasgoed en Zuma. Kuier saam, lag saam en maak jou hare los.
Vrydag, 28 Augustus 2015, 20h00, R60.00
Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za

