Liedjie.com is geskep om as een plek te dien waarheen jy kan gaan om na Afrikaanse musiek te luister. Hier is Afrikaanse musiek nie bloot ’n genre nie, maar bestaan eerder uit ’n klomp genres binne een taal. Wat maak Liedjie.com anders as bv, iTunes, Deezer of Spotify?
