Gewilde pianis Rocco de Villiers met ‘n versameling van mooi musiek; ter wereld en van sy eie “best of”, almal gehoor-gunstelinge.

Rocco de Villiers, op sy eie unieke manier.

Sondag 15 April 2018 by Die Boer, Durbanville om 13h30.

Kaartjies kos R160 en is beskikbaar by 021 979 1911.

Lewer kommentaar

Leave a Reply