Eskom maak donker, Miss Mandy bring lig.

Met hierdie optrede bring sy medisyne vir moeë beurtkragsiele. Haar eie musiek, asook ‘n bietjie Broadway, Brel, Dylan, Van Veen en Melissa Etheridge.

Sy word begelei deur haar geliefde handlanger, Coenraad Rall en saam vier hulle Miss M se 43ste jaar in die wonderlike, waansinnige vermaaklikheidsbedryf met lig, lag en balsem.

Die Boer

Sondag , 7 Augustus 2022

Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Amanda Strydom 2022
Amanda Strydom 2022

Lewer kommentaar

Leave a Reply