Marilyn Manson

Die koddige Marilyn Manson het ‘n nuwe album in die winkels, The Golden Age of Grotesque. Die bekendstelling het afgeskop met ‘n partytjie in The Key Club in Los Angeles. Indien jy die kritici kan glo is dit sy beste werk tot op hede.

Lewer kommentaar

Leave a Reply