Mount Ninji and Da Nice Time Kid is die naam van Die Antwoord se nuwe album wat op 16 September 2016 vrygestel word.

Dit is Die Antwoord se eerste vollengte album sedert Donker Mag van 2014. Hieronder is “Banana Brain” die eerste snit wat vrygestel is.