#MTVMAMA2015 Jhené Aiko

Die Gammy-genomineerde R&B sanger Jhené Aiko is môreaand, 18 Julie 2015, in Durban vir ’n optrede by die MTV Africa Music Awards 2015.

Die toekenningsgeleentheid kan op MTV Base (kanaal 322) en MTV (kanaal 130) op DStv gevolg word.

Jhené Aiko
Jhené Aiko

Lewer kommentaar

Leave a Reply