Nico van Rensburg oorlede

Die Afrikaanse musieklegende Nico van Rensburg (76) is Sondagoggend by die 1 Militêre Hospitaal in Pretoria oorlede. Van Rensburg het die konsertina bespeel en verskeie toekennings vir sy boeremusiek gewen.

Hy is vroegoggend dood ná hy Saterdag weens ‘n hartaanval in die hospitaal opgeneem is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply