Odeion strykkwartet in konsert

Odeion strykkwartet in konsert
Roekeloos
16 Augustus

Die Kanna-wenners vir die Beste Klassieke Musiekuitvoering by die 2014 Absa KKNK, se kamermusiekprogram by Klein Karoo Klassique, bestaan uit: die Strykkwartet Nr. 7 in F-kruis mineur Op. 108 van Dmitri Shostakovich, die Strykkwartet in G-mineur Op. 10 van Claude Debussy en die Strykkwartet Nr. 8 in E-mineur Op. 59 van Ludwig von Beethoven.

Die lede van die kwartet is almal verbonde aan die Odeion Skool vir Musiek by die Universiteit van die Vrystaat.

Met: Samson Diamond (eerste viool), Sharon de Kock (tweede viool), Jeanne-Louise Moolman (altviool) en Anmari van der Westhuizen (tjello)

16 August • 15:00 • St Salvator Katedraal, Oudtshoorn • R 85 • 75 minute

Klein Karoo Klassique 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply