Roccorasie

Roccorasie is ‘n okkasie, ‘n gedoente en ʼn verskoning vir ʼn viering van pianis Rocco de Villiers se beste (musiek) en blinkste (pakke).

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans

Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R140
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 6 Okt 20:00 | 7 Okt 12:30 | 8 Okt 15:00

Aardklop 2016


Roccorasie


#Aardklop Roccorasie


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar