In ‘n gesamentlike optrede van Universiteit van Stellenbosch se Simfonieorkes en die Canticum Novumkoor kan die volgende werke gehoor word: Dettingen Anthem van G F Händel; Magnificat van A Vivaldi; Mis in G Majeur van F Schubert en die Te Deum van W A Mozart.
Die dirigent is Louis van der Watt.
Kalfiefees 2011
110 min R90 Sandbaaisaal, Hermanus
So 7 Aug 15:00