Suzanne Rentzke in konsert

Suzanne Rentzke in konsert
Roekeloos
6 Augustus

Suzanne Rentzke se musiek is oorspronklik, ernstig, vol emosie en nostalgie, en deurspek met onthou-oomblikke en persoonlike ervarings.

Wanneer jy die eerste keer na Rentzke luister, herinner sy jou aan haar stylvolle vroulike voorgangers van Afrikaanse musiek. Tog verras sy met ‘n vars, ongekunstelde, maar tog klassieke aanslag tot haar eie musiek en die van ander ervare liedjie skrywers.

Tans kry Suzanne steeds klassieke sangopleiding by die befaamde opera sangeres, Emma Renzi.

Suzanne Rentzke
Suzanne Rentzke

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply