Ateljee Thijs Nel

Ateljee Thijs Nel
Roekeloos
6 Augustus

Skilderye, grafiese werk, beelde en kera-miek. Thijs Nel is internasionaal-bekend.

Van sy skilderye, beelde en keramiek is wêreldwyd in private – en openbare versamelings opgeneem. Onder andere in die Museum of Fine Arts in Montreal, Kanada en die Longhouse Foundation in New York. Hy werk in ’n wye spektrum van media: Olieverf, akriel, gemengde media en ook keramiek. Tans is die geologiese formasies, kleur en tekstuur van die Klein Karoo kerninspirasie vir sy werk.

(Sien kiekies van Thijs Nel se huis tydens Roekeloos se besoek: Klein Karoo Klassique 2009: Kuns)

14 August • 08:00 to 18:00 • Ateljee Thijs Nel • Gratis • Raubenheimerrylaan 49, Wesbank, Vanuit Jan van Riebeeckweg af in Meulstraat, • 082 8545 131

Klein Karoo Klassique 2014

4

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar