Tribute to Tom Waits
Roekeloos
19 April
Ann Jangle
Roekeloos
19 April
Tom Waits is een van die belangrikste kunstenaars van moderne musiek.
Op 22 April bring Ann Jangle en Mean Black Mamba hulde aan die lewende legende by Die Boer in Durbanville.
Kaartjies kos R70.
