Anysboegoe

Adenandra fragrans

Anysboegoe is ’n klein inheemse struikie met aromatiese blare.

Die plantjie moet gereeld water kry en in volle son in grond staan wat goed dreineer.

Anysboegoe blom in die lente. Dit groei egter stadig en dus kan dit ’n paar jaar neem voor die plant vir die eerste keer blom.

Die struik is inheems aan die Suidwes-Kaap.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply